DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 23: Koning Manasse – geen sonde is te groot vir Abba Vader om te VERGEWE nie
10 September 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUISIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Voor ons begin is dit dalk…
