MY REIS VANUIT DIE DUISTERNIS (DIE DOOD) NA SY WONDERLIKE LIG (DIE LEWE), Deel 16: YHVH die GOD van die SMAL WEG
12 Augustus 2026 Goeie dag almal, Ons gesels vandag verder oor, MY REIS VANUIT DIE DUISTERNIS (die donker, afwesigheid van geestelike lig, onkunde, ongeloof, nood en elende, die dood) NA DIE WONDERLIKE LIG (openbaring van die waarheid, wysheid, geloof, geestelike…
