DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS: OPSOMMING van DEEL 26-27 Die Nuwe Testament en wanpersepsies van die Jode & die Grieke
11 Maart 2026 Ons is klaar met ons studie oor die KRUIS en die KRUSIGING van YESHUA ons MESSIAS, maar ons is besig met die OPSOMMING van die 27 gedeeltes van ongeveer 300 bladsye om ‘n DUIDELIKE PRENTJIE te vorm…
