DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 3: Die Boek Genesis
3 April 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUSIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Ons ondersoek vandag DIE EERSTE BOEK…
