DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 11: Die Profete
14 Mei 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUSIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Ons is besig om DIE PROFETE…
