DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 18: Die 13de koning van Juda (die Suidryk), Hiskia & SELFONDERSOEK VRAELYS om TEMPEL te REINIG
23 Julie 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUISIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Ons gesels nog oor die konings…
