DIE WAARHEID OOR DIE KRUISIGING van YESHUA die MESSIAS en die SIMBOOL van DIE KRUIS – DEEL 1: Inleiding
1 April 2025 INLEIDING As deel van ons voorbereiding vir Abba Vader se EERSTE FEES, naamllik die PASGA wat eersdaags begin op 14 Aviv (in ons terme die aand van 11 April tot die aand van 12 April 2025), gaan…
