DIE BOEK OPENBARING – ‘n Koningkryk van Priesters, Openbaring 1:6
7 Maart 2024 Ons gaan voort met die bestudering van die Boek Openbaring. Ons gebruik hoofsaaklik die 1933 vertaling vir studie doeleindes met kruisverwysings na ander Bybel weergawes. En ons gebruik die HEBREEUSE NAME van God die Vader, naamlik YHVH…
