DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 19: Koning Hiskia vernietig die koper slang op die paal. Wat leer ons hieruit oor die KRUIS as SIMBOOL?
30 Julie 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUISIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Ons gesels nog oor die konings…
