DIE WAARHEID oor die KRUISIGING en die SIMBOOL van die KRUIS, Deel 24: Koning Josia – die belangrikheid van GETROUHEID aan die VERBOND met YHVH
17 September 2025 Ons gesels verder oor die TWYFEL wat onder gelowiges ontstaan het gedurende die laaste aantal jare oor die metode van KRUISIGING van YESHUA ons MESSIAS asook die SIMBOOL van die KRUIS. Teks gedeeltes wat in hierdie boodskap…
