DIE BOEK OPENBARING – Die HUIS van DAVID (Juda) en die HUIS van ISRAEL (Efraim)
24 November 2023 Die Bybel weergawes wat gebruik word in die bestudering van die BOEK OPENBARING is die volgende: Die Bybel – 1933/53 vertalings; Die Bybel in Praktyk – 1983 vertaling; Die Complete Jewish Study Bible – Insight for Jews…
